
![]() |
@ladyd8 | |
Enige Afrikaanse grappies? |
||
12
Replies
2736
Views
0 Bookmarks
|
![]() |
@ladyd8 | 7 September 06 |
Juffrou buk voor Jannie en hy sien iets, sy vra, wat het jy gesien? Moet die hel wees Juffrou want die Duiwel is hier in my broek los.
|
||
![]() |
@ladyd8 | 7 September 06 |
Wat het die blondine gesê toe ‘n vragmotor “instant lawn†by die bure aflaai? “As ek eendag ryk is, gaan ek ook my gras wegstuur om gesny te wordâ€!
|
||
![]() |
@ladyd8 | 7 September 06 |
Liewe Ma, dankie vir die meelsak broek. Die Bokomo oor my boude is pragtig, maar kon Ma nie die self-raising op ‘n ander plek gesit het nie? Soentjies, Boetie
|
||
![]() |
@ladyd8 | 7 September 06 |
Wat is die nuwe naam vir ‘n muskiet? ‘N Zooma.... Hy steek jou sonder toestemming.... En kom daarmee weg!
|
||
![]() |
@ladyd8 | 7 September 06 |
Prostituut storm uit kamer. “Ek is nou gatvol vi hierdie boerâ€. Hoe weet jy dis ‘n boer? Vra ‘n ander. “Eers kla hy dis te droog, dan te nat en dan oor die prys!â€
|
||
![]() |
@ladyd8 | 7 September 06 |
Engelse vrou kraam in Afrikaanse hospitaal. Vrou: Is it a boy? Geskokte kraamsuster: Haai nee mevrou. Dis ‘n wit kind!!
|
||
![]() |
@ladyd8 | 7 September 06 |
Juffrou: Wat’s ‘n parasiet? Jannie: Dis ‘n meisiekind fiets saal
|
||
![]() |
@ladyd8 | 7 September 06 |
Ma en Pa vat hul vertraagde seun, Flippie, na die wildtuin toe. Flippie is baie opgewonde, venster oop, gil en giggel en gaan aan. Die volgende oomblik storm ‘n volstruis hom, pik hom dat die bloed spat. Dis net vere, snot, geraas en chaos in die kar! Die volstruis klap toe ‘n toon terug die bos in... Flippie sit so terug vir ‘n paar minute, kyk vir sy ma en sê: “fokken -up duifâ€.
|
||
![]() |
@ladyd8 | 7 September 06 |
Wat is die toppunt van onskuld? ‘n NON wat vir ‘n kondoom fabriek werk en glo sy maak slaapsakkies vir dwergies!!
|
||
![]() |
@ladyd8 | 13 September 06 |
2 Mans, 6 girls hou orgie. Na half uur sit 1 man lig aan. “Mense julle moet konsentreer, ons is 2 mans en 6 girls - en ek is al 2 keer in die hol gespyker.”
|
||
![]() |
@ladyd8 | 13 September 06 |
Hoekom is vandag se seuns se pieletjies so klein? Want hulle speel met hul fokken selfone!!!!!!
|
||
![]() |
@ladyd8 | 13 September 06 |
AVBOB het ‘n winter special... Koop jou gat nou en sien hom later.
|
||


