Prodigits |
! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.
* HEUNING > Topics
oubaas
OP SOEK NA GOD - 24 Februarie 2010

Ons leef in n soekende wereld. Jaar na jaar, eeu na eeu, soek die mens na God. In elke kultuur, elke taalgroep, in al die uithoeke van die aarde soek mense na n Oppergesag. Dit lyk my ons as mens is so aanmekaargesit: n soekende wese. Miskien is dit omdat ons grootheid en grootsheid om ons sien wat ons in verwondering laat, dat ons soek na die een wat alles gemaak het. In elke kultuurgroep sal jy mense vind wat verwys na ons God.
20 Replies 2940 Views 0 Bookmarks
topics posts

* HEUNING Forum
fav Bookmarks

* HEUNING


Download PRODIGITS Android APP