Prodigits |
! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.
* HEUNING > Topics
oubaas
WAAROOR HUIL JY? - 29 Maart 2010

Dis Paastyd. Goeie Vrydag is op pad en die gedagtes rondom Jesus se kruisiging word weer herdenk en weer lewendig gemaak. Net so maak ons met Geloftedag, Soweto dag en ander dae wat ons herinner aan pyn, vernedering, swaarkry of verlies van iets wat vir ons belangrik en kosbaar was. Ons hou daarvan om in ons gedagtes terug te gaan na daardie dag toe. Dan di*nk ons miskien aan die onregverdigheid van die situasie, die hartseer wat daar beleef is en dan huil ons. . .
23 Replies 2028 Views 0 Bookmarks
Page #: 1/2
> »
> »
topics posts
Page#

* HEUNING Forum
fav Bookmarks

* HEUNING


Download PRODIGITS Android APP