Prodigits |
! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.
* HEUNING > Topics
oubaas
ONDANKBAARHEID - 8 April 2010

Dankie . . . Jesus! Het jy dit al gese? Iemand se eendag: die slegste dag vir n ateis is as hy dankbaar voel, maar daar is niemand om voor dankie te se nie. Hier rondom die Paastyd herinner ons onsself aan Jesus se kruisdood, en ons is dankbaar vir wat Hy vir ons gedoen het, en ons se: dankie! Ons di*nk daaraan dat ons nie meer sal sterf vir ons sondes nie, en ons se: dankie! Ons glo dat Jesus in beheer is, en ons se: dankie!
23 Replies 1886 Views 0 Bookmarks
Page #: 1/2
> »
> »
topics posts
Page#

* HEUNING Forum
fav Bookmarks

* HEUNING


Download PRODIGITS Android APP