
![]() |
@gawie | |
Ek soek dringend na iemand wat my kan help om die verdere dagstukke vanaf die Heuning webwerf hier te 'copy en paste' asb. Asook om my te help om foutiewe skakels, ens te editeer. Enige iemand wat bereid is om te help kontak my by http://oppie-koffie.co.uk of kontak my op facebook (Oubaas55). By voorbaat hartlike dank. |
||
1
Replies
819
Views
0 Bookmarks
|
![]() |
@oubaas | 16 November 11 |
Donkies vir Jesus het 'n dringende behoefte vir Bybels in al 11 amptelike tale. Kan u dalk help? Donkeys for Jesus got an urgent need for Bibles in all 11 official languages. Can you perhaps help? |
||


