
![]() |
@oubaas | |
![]() ![]() ***** English version at http://HEUNING-HONEY.wapgroups.com Kom loer gerus ook in by Oppie Koffie http://oppie-koffie.co.uk |
||
58
Replies
5440
Views
0 Bookmarks
|
Page #: 1/3 |
![]() |
@endtimes | 19 August 08 |
Dankie Oubaas, ek is Coeleen, 44, van Gauteng Wes Rand, ek is lief vir Koning Jesus en geniet dit om Sy werke te doen, ek is meestal in die groepe waar ek leringe pos en deel met almal. ![]() |
||
![]() |
@oubaas | 19 August 08 |
Baie dankie Coeleen, jy is baie welkom hier. Dit is voorwaar 'n plesier om ander kinders van Hom te ken en om saam met hulle Sy Woord te verkondig. Terloops, ek is Gawie, 54, Pretoria. |
||
![]() |
@engelier | 20 August 08 |
goeie more Oubaas. Ek is Elize van Witbank en 50jr oud. Danki vi n fantastiese Heuning.
|
||
![]() |
@oubaas | 20 August 08 |
Goeie more Elize. Baie dankie. Jy is welkom hier. Ek sit daagliks nog onderwerpe by.
|
||
![]() |
@oubaas | 27 August 08 |
Mense ek is so halfpad met die projek. I am also busy with the English version http://heuning-honey.wapgroups.com
|
||
![]() |
@kdaisy | 2 September 08 |
Hallo julle! Oor 3mnde is ek 36 en bly net buite Kaapstad. Ek het vir Jesus amper 4jr gelede ontmoet en ek is SO BLY!! Ek is so BLY!! Ek is SO bly!! ![]() |
||
![]() |
@oubaas | 3 September 08 |
![]() |
||
![]() |
@oubaas | 7 September 08 |
Tot op datum het ek 162 onderwerpe gepos. Die groep sal gereeld opdateer word soos die nuwe topics vrygestel word. Mag God almal seen wat die groep besoek.
|
||
![]() |
@oubaas | 7 October 08 |
Baie welkom aan al die nuwe lede. Voel vry om jul eie onderwerpe te pos!
|
||
![]() |
@jewely31 | 24 December 08 |
![]() ![]() |
||
![]() |
@oubaas | 25 December 08 |
Thank you so much sis and the same to you! ![]() |
||
![]() |
@jewely31 | 10 January 09 |
Hoe is dit met u huny? Happy weekend each 1 here. GOTT IST GUTT... ![]() |
||
![]() |
@oubaas | 10 January 09 |
Dir is goed net die huny lol Thanx my sis. U so welcome. Thanx 4 ur welcome visits to all my sites! |
||
![]() |
@oubaas | 20 January 09 |
![]() |
@luvjesus | 23 January 09 |
Dankie vir die welcm
|
||
![]() |
@oubaas | 23 January 09 |
Dit is 'n groot plesier
|
||
![]() |
@cheeckyb | 9 April 09 |
![]() |
||
![]() |
@oubaas | 9 April 09 |
Baie welkom Doreen. Mag God jou ryklik seen.
|
||
![]() |
@oubaas | 22 April 09 |
Sjoe ons het intusen baie nuwe lede by gekry. Hartlik welkom aan die volgende nuwe lede: rozely cheeckyb mamafox2 truck20 bjeans judaism bruinkop nitenurs kwaiouma dan1371 operagir waittiki strydomg watawala yanati 1katjie |
||
![]() |
@oubaas | 23 April 09 |
Welkom aan katstert. Geniet wat jy lees.
|
||


