Prodigits |
! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.
* HEUNING > Topics
oubaas
DIE HERE IS NABY - 7 Januarie 2009

2009! 'n Nuwe jaar, nuwe voornemens, 'n mylpaal, 'n tyd om laas jaar se suksesse te vier, of om te meet of die vorige jaar se verwagtinge behaal is. Kersfees is gevier met die gedagte dat ons Verlosser gebore is. Ons het baie get, baie gekuier, baie gerus en BOEM! daar tref die werklikheid van nog 'n jaar ons maar net weer. Die dominee s op oujaarsaand dat navorsing nou wys dat mense na slegs twee weke maar net so uitgebrand is as aan die einde van November. Terug by die werk bring weer die realiteite van die lewe op die voorgrond, en al die lekker is vergete. Kersfees is verby, die jaar gaan aan, en waar is die Here nou? Wel, die wonderlike antwoord is: NABY! Naby, waar Hy altyd is. Naby, hier in ons, voor ons, oral - vir die wat Hom soek..
11 Replies 2059 Views 0 Bookmarks
topics posts

* HEUNING Forum
fav Bookmarks

* HEUNING


Download PRODIGITS Android APP