
![]() |
@oubaas | |
'n GEBED: (Ds. Dirkie van der Spuy - NG Kerk, Morelettapark) Here Jesus, dankie dat U vandag vir ons help om op 'n nuwe manier na die kruis te kyk en ook met Hemelvaart op 'n nuwe manier na die hemel te kyk. Here, dankie dat U vandag se: My kind Ek sien jou seer en Ek sien die onreg van hierdie wereld. Ek sien die pyn in jou hart. Ek sien die vrae en die verwarring en die moedeloosheid wat inkruip,, maar Ek wil jou verseker Ek ken hierdie pad, Ek het dit ook gestap en Ek weet dit is 'n geloofstryd, hou vas aan My, want Ek is met jou. O Here Jesus, dankie dat U vandag hier is, wil U net in die stilte vir elkeen wat swaar en seer het help om U raak te sien. Here, as ek my nou terugdink aan daardie seer en daardie swaar oomblikke, aan my kruis in my lewe, open as*eblief my oe Here dat ek U sal raaksien wat hier by my is. Open my oe Here dat ek U sal sien wat by my bly vir altyd, wat my nooit sal verlaat nie. Dankie Here, U is die Een wat getrou bly en niks kan U liefde vir my breek nie. U liefde bly trou tot in ewigheid. Here kom maak ons in hierdie oomblikke net bewus van U teenwoordigheid, van U liefde, van U troos en kom rig ons op om die geloofstryd te volstry. Kom rig ons op Here om hierdie wedloop te voltooi, om hierdie geloofspad te hardloop tot ons ook kan se, dit is volbring. Ek het voluit gehardloop, my oe gerig op U, Jesus my Here en my Leidsman. Ons prys U Naam. Amen. |
||
17
Replies
5685
Views
0 Bookmarks
|
![]() |
@oubaas | 31 July 09 |
Dankie Here vir al U liefde wat u op ons loslaat. Vader ons di*nk aan almal wat behoeftig en siek en eensaam is. Wees met almal en seen hul ryklik in U Naam. Amen.
|
||
![]() |
@suang | 26 January 11 |
Dankie Here vir n donkere nag wat u ons deur gedra het. Dankie vir die mooi dag, help ons om nouer en nader na u te kom. Ek bid vir hulle wat oppad is om werk te soek dat u vir hulle deur kom vandag gedink aan hulle wat niks het om te eet en water of tee te drink nie. Daar is ons oue van dae wat siek is mense wat nie kan loop nie wat nie kan sien nie- hier is ons vandag gesond beweeg nog dankie Here. Maak n weg oop vir hulle wat besig is om hulle huise te verkoop.
|
||
![]() |
@suang | 26 January 11 |
U s wat ons bind in die hemel dit bind u op die aarde en wat ons bind op die aarde u bind dit in die hemel. Ek breek elke plan wat nie van u is nie in naam van Jesus. Elke pastoor elke familie sit ek by die kruis en u breek satans mag in Jesus naam wat kerke pastore se huwelike families uit mekaar skuur, die jong mense selfs ouer mense wat op tik en drugs, alkoholies u verlos hulle red hulle siele. Elke opstandige rebelies gees van jongmense u bind dit in JESUS NAAM, AMEN! Gesende dag in die teenwoordigheid van God almal:)
|
||
![]() |
@suang | 27 January 11 |
Hemelse vader vanoggend nader ek tot , ek wil u dank vir n nog n nuwe dag. n Nuwe dag wat ons nie van weet nie vandag wil ek met dankie s vir teleurstellings mislukkings wat ons verloor het opstanding in di kerk wrywing twis tussen families ons finansies. Danki vir seninge wat op pad is danki danki Here. Ek breek alle generation curse wat oor ons, ons kinders, kleinkinders en agterkleinkinders gepreek was in Naam van Jesus. Bewaar en beskerm ons van di dag wat ons nie weet. Amen Psalm 30 en31
|
||
![]() |
@oubaas | 27 January 11 |
Amen. Ek lief my Psalms.
|
||
![]() |
@suang | 28 January 11 |
My geliefkoosde psalms is die twee wapens van dawid psalm23 en psalm 121
|
||
![]() |
@oubaas | 29 January 11 |
Amen ek stem. Gisteraand toe behandel ek en n mede inwoner hier op die missie Romeine 8. Ag ek het sommer lekker geslaap daarna. Dankie Jesus.
|
||
![]() |
@suang | 29 January 11 |
Prys di Here! Danki vir nog n dag Jesus help ons om te lewe in di gees. Om U kleed aan te sit en nie ons eie, die kinders Here wat net praat sonder om te di*nk gee hulle n stiller gees sodat u di werk kan doen en ni hulle wil ni. So baie keer dryf ons mense weg van ons van u omdat ons ni wysheid gebruik ni. Help ons vandag om soos Paul te wees was uitgestaan het vir u woord maak ni saak wat gebeur ni, asbl Jesus u het ons gekies vir n doel om te strewe soos u na di Vader help ons ek prys u!
|
||
![]() |
@oubaas | 29 January 11 |
Amen! ![]() |
||
![]() |
@suang | 30 January 11 |
Kan u asb in gebed hou ek het net skielik siek geword weet ni wats verkeerd ni my maag voel ontstel danki
|
||
![]() |
@oubaas | 30 January 11 |
Amen. Ek stem saam in gebed. Kyk by my OUBAAS groep is n Prayer request forum. Dit word baie besoek deur ander prayer warriors ook. Jy is welkom om enige versoeke daar te post.
|
||
![]() |
@suang | 6 February 11 |
Lord i thank you for this day. I pray in t mighty name of Jesus for those who went to bed without food for those who r cryin because they cant provide for ther family. Help those in need of a job a house a car food to put on t table, those who are strugglin spiritually Lord for a break thru.
|
||
![]() |
@suang | 6 February 11 |
Be with the husband the wife a man a woman whose seekin ur face cryin because they need you to help them, you kno ther need ther problems this hour. You bind every spoken curse over the church, families in the name of Jesus. Heal broken marriages remove the third party who is the cause of breakin up families ty that i cud stand in the gab for someone who dont even kno how to pray. Touch them let them c*m to kno you, seek ur face wen thes a problem Lord: at the cross it was ther wer i saw the light. Giv us a peaceful nite rest ty Jesus. Amen.
|
||
![]() |
@suang | 4 June 11 |
Here ek bid vir alle moeders vandag wat seer het aangaande hul kinders wat op tik is. Ek bid vir my gebeds vriendin se dogter wat op tik is die een dogter wat n verhouding het met n vrou ek sny dit af n di naam van Jesus. Kom deur vir elkeen wat dit nie kan hanteer nie, o grote God u alleen kan die wonder werk doen n Jesus Naam AMEN
|
||
![]() |
@oubaas | 4 June 11 |
Amen ![]() |
||


