Prodigits |
! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.
* HEUNING > Topics
oubaas
KOM VAN DIE MAT AF - 10 Maart 2010

Voel jy ook of jy soms so tussen die riete vassit? Daar in jou sukkelende rivierstroom - daar waar jy nie n tree vorentoe of agtertoe beweeg nie. Dalk by jou werk, of in jou probleme, of in verhoudings, situasies, omstandighede. Nou ja, daar is natuurlik talle situasies waaraan jy absoluut niks kan verander nie. Punt is, daar is talle waaraan ons wel iets kan verander, maar ons doen dit nie. Partykeer omdat ons magteloos voel, dalk omdat ons nie weet hoe nie.
21 Replies 1983 Views 0 Bookmarks
Page #: 1/2
> »
> »
topics posts
Page#

* HEUNING Forum
fav Bookmarks

* HEUNING


Download PRODIGITS Android APP