
![]() |
@rooikoos | |
verdien danie roussouw om voor bakkies te speel. en is big vic veilig bo die kompetisie? |
||
2
Replies
1659
Views
0 Bookmarks
|
![]() |
@vergo | 9 July 06 |
Danie Rossouw is honger vi rugby spl. hyt sy hand opgesteek en sy kans gebruik. ervare spelers moet glad ni di*nk hule is in ñ comfort zone ni. di jong talent is besig om deur te kom.
|
||
![]() |
@jou_ma | 9 August 06 |
bakkies is die beste... aanvaar dit. hy sal sy pad oop speel deur n hoop kak en doringdraad.
|
||


