
![]() |
@rooikoos | |
jaco of johan? wie laat die spel beter vloei? |
||
3
Replies
1100
Views
0 Bookmarks
|
![]() |
@vergo | 9 July 06 |
x ñ draadsitter op di 1. altwee skop baie en altwee val baie goed aan so dis ñ coin toss vi my wie moet spl.
|
||
![]() |
@rooikoos | 9 July 06 |
ek se johan, hy het net vir my n groter lus om te speel
|
||
![]() |
@jou_ma | 9 August 06 |
ek sal liewer vir wessel roux op 15 speel as vir Jaco. hy hoort in Harlequins se 2de span.
|
||


