
![]() |
@mrbailey | |
GALASIERS 3 VERS 13 VERKLAAR DAT CHRISTUS HET ONS LOSGEKOOP VAN DIE VLOEK VAN DIE WET DEUR VIR ONS N VLOEK TE WORD. SO LAAT MY WEET HOE JY DIE SKRIF SE OPENBARING SIEN. |
||
2
Replies
977
Views
0 Bookmarks
|
![]() |
@mrbailey | 5 December 09 |
In Deuteronmium 28 praat die bybel van die vloeke en ons is nie meer onder daardie vloeke nie.dis waar GALASIERS 3 VERS 13 inkom dat siekte.armoede.gebrek dit is vloeke en ons is nie onder die vloek nie
|
||


