
![]() |
@0dale0 | |
jus spit ur rhymes, other mc's will come n try n top urz! |
||
2
Replies
2209
Views
0 Bookmarks
|
![]() |
@0dale0 | 16 October 06 |
ek is haai ou haai vuilbek terroris, praat net kak dan klap ek jou disnis! my rhymes is fresh, my beat is los, soos n prostitute, wat naai vi kos! vat my aan ek dare julle nou, os kan battl vi n borrel of n aand met jou vrou! moetie nou bang raaki, dis hoe it staan, in rap is ekki lanie en j's die bobbejaan! lmimp
|
||
![]() |
@esvee | 31 January 08 |
Lmimp! Nai ek mut se jo rhymes is jas, ma ek di*nk jys babbelas, seke wee te veel gevat van dai bottel oem tas! Of issit dai pienk box? Try me im new? X jammer as my rhymes a kak smaak in jo mond los soes laas sondag se beef stew... Somtyds is ek politicaly incorrect, ma dai is soes ek rol, ma vat manet soe a paar trekke van my rympies n mak jo longe vol! Lol
|
||


