
![]() |
@kokrot | |
Internet skelms is volop. Kokrot gaan hul voortaan hier name and shame. |
||
19
Replies
953
Views
0 Bookmarks
|
![]() |
@kokrot | 22 December 12 |
Goedkoop vleis. Op facebook is glo 'n ou wat vleis spotgoedkoop verkoop. Sodra jy 'n bestelling plaas dring hy aan op 'n deposito. Koebaai geld. Koebaai vleis. Kokrot gaan hom probeer uitsnuffel. |
||
![]() |
@kokrot | 22 December 12 |
Daar was 'n vrou met die name Mart Venter van Staden op facebook. Weet iemand dalk wat van haar geword het? Sy ken blykbaar die vleisverneuker baie goed.
|
||
![]() |
@kokrot | 23 December 12 |
Die vrou het blykbaar Oktobermaand van Durban na Pretoria verhuis en toe haar facebook naam verander.
|
||
![]() |
@kokrot | 24 December 12 |
Die knaap weet hoe om sy brood te botter. Afgesien van sy verbintenis met die vrou met die baie name het hy blykbaar ook 'n baby by 'n jong koekie ene Monique Nienaber wat op Vereeniging of Vanderbijlpark of elders in die Vaaldriehoek bly. Dis nie al nie. Daar is blykbaar nog girls op die toneel. Kokrot sal die name kry. 'n Naam wat aan my gegee is, is Neil Grant, maar ek kry nie so iemand nie. |
||
![]() |
@vuvuzela | 26 December 12 |
I heard of this scam. Will try and help you.
|
||
![]() |
@kokrot | 28 December 12 |
Dankie Vuvu. Die vark moet gestop word.
|
||
![]() |
@kokrot | 2 January 13 |
Ken iemand dalk vir 'Henk' wat blykbaar met vee boer naby Vanderbijlpark?
|
||
![]() |
@kokrot | 3 January 13 |
Daar is blykbaar klomp sake teen die mense. Kokrot is gevra om inligting oor te dra aan 'n sekere persoon wie nie genoem wil word nie. Kokrot werk met graagte saam. |
||
![]() |
@kokrot | 16 January 13 |
Hoe maak mens om etv se 3rd Degree te kontak?
|
||
![]() |
@kokrot | 29 January 13 |
Hulle antwoord nie jou email nie.
|
||
![]() |
@vuvuzela | 4 February 13 |
Kokrot I got some info that might be useful to you! The suspected main brain behind the meat fraud is a guy named Grant Nel. Facebook profile: http://m.facebook.com/grant.m.nel?refid=46 |
||
![]() |
@vuvuzela | 4 February 13 |
|
||
![]() |
@vuvuzela | 4 February 13 |
He got a baby at his ex girlfriend: Monique Nienaber http://m.facebook.com/monique.nienaber.9?v=info&refid=17 |
||
![]() |
@vuvuzela | 4 February 13 |
Then he got an 'agent' on facebook with the name of Mart Venter van Staden. She disabled her facebook profile, but I have been given this name: http://m.facebook.com/marie.venter.127?refid=28&_ft_=qid.5812937604784102185%3Amf_story_key.2368656895085073222 |
||
![]() |
@vuvuzela | 4 February 13 |
I got information that the following person are also looking for him: Gawie Janse van Rensburg. http://m.facebook.com/Oubaas55?refid=5 |
||
![]() |
@vuvuzela | 26 February 13 |
Kokrot did you see this? http://oubaas.mobigroups.com/forum/?page=topics2&tid=169836 |
||
![]() |
@kokrot | 3 March 13 |
Liewe mense die man is seker al skatryk teen hierdie tyd?
|
||
![]() |
@vuvuzela | 9 March 13 |
Any new news?
|
||
![]() |
@kokrot | 10 March 13 |
Ek volg wat Oubaas skrywe.
|
||


