Prodigits |
! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.
* BYBELSTUDIE > Topics
p.hurter
As ek vandag by die Here kla,
Sal ek se: Ek is so jammer om te pla!
Maar die las word te swaar om te dra.
Dan s die liewe Heer: Jy mag maar kla.
Jy mag maar aanhou om vir my te vra!
Ek sal jou wel die krag gee om jou kruis te dra.
0 Replies 223 Views 0 Bookmarks
topics posts

* BYBELSTUDIE Forum
fav Bookmarks

* BYBELSTUDIE

Best Android Games

Download PRODIGITS Android APP