@pieterpj | ||
BYBEL VERSE/BIBLE VERSES |
||
8
Replies
868
Views
1 Bookmarks
|
@pieterpj | 26 January 14 | |
Spr 12:1 Een wat die tug liefhet, het kennis lief; maar wie die teregwysing haat, is dom.
|
||
@pieterpj | 26 January 14 | |
Spr 12:14 Uit die vrug van iemand se mond word hy versadig met die goeie, en die daad van n mens se hande kom op hom terug.
|
||
@pieterpj | 26 January 14 | |
Jak 1:6 Maar hy moet in die geloof bid, sonder om te twyfel; want hy wat twyfel, is soos n golf van die see wat deur die wind gedrywe en voortgesweep word.
|
||
@pieterpj | 26 January 14 | |
Jes 60:1 (1983) Kom, Jerusalem, laat skyn jou lig! Vir jou het die lig gekom, die magtige teenwoordigheid van die Here het vir jou lig gebring.
|
||
@pieterpj | 16 February 14 | |
Psa 19:6- Sy uitgang is van die einde van die hemel af, en sy omloop tot by die eindes daarvan, en niks is verborge vir sy hitte nie.
|
||
@pieterpj | 26 March 16 | |
EFESIERS 2:3-5:So het ons trouens vroer ook almal gelewe. Ons is deur ons sondige begeertes oorheers en het gedoen net waartoe ons luste ons gelei het en wat in ons gedagtes opgekom het. Vanwe ons sondige natuur sou ons net soos die ander mense deur God gestraf moes word. Maar God is ryk in barmhartigheid en het ons innig lief. Deur sy groot liefde het Hy ons wat dood was as gevolg van ons oortredings, saam met Christus lewend gemaak. Uit genade is julle gered!
|
||
@pieterpj | 19 April 19 | |
Proverbs 18:4 (Gnb) A person's words can be a source of wisdom, deep as the ocean, fresh as a flowing stream. |
||
@pieterpj | 30 April 19 | |
Rom 5:10 GNB We were God's enemies, but he made us his friends through the death of his Son. Now that we are God's friends, how much more will we be saved by Christ's life! |
||
KOFFIEKROEG Forum
Bookmarks
KOFFIEKROEG