Page #: 13/13 |
@oubaas | 26 February 13 | |
Ene Anne-Marie Skead het my onlangs op facebook beskuldig dat ek 'myself help'. Waarmee weet ek egter nie, want as ek iets nodig het, bid ek of vra ek daarvoor... |
||
@oubaas | 27 February 13 | |
Sjoe! Gaan lees hier hoe word ek meestal veroordeel deur mense wat duidelik nie verstaan en weet wat om hul aangaan nie, en dit net omdat ek vir VOORBIDDING vra: http://m.facebook.com/groups/3354340433?view=permalink&id=10152600670805434&refid=18&ref=bookmark Ek hoor feitlik elke dag op die nuus hoeveel poste verlore gaan. Gaan kyk maar in Pretoria se strate hoeveel le geboue daar is waar eens florerende besighede was!
|
||
OUBAAS Forum
Bookmarks
OUBAAS