Page #: 8/8 |
@oubaas | 8 March 13 | |
Soek dringend iemand om Saterdagoggend 9 Maart, +-100 vetkoeke by vetkoek winkel in Zambezirylaan op te tel en na 'n mission te neem. Inbox my asb vir meer besonderhede Gawie Janse van Rensburg. http://m.facebook.com/Oubaas55?refid=5 |
||
@oubaas | 9 March 13 | |
Ek wil nou weer BEDEL asb. Dis ernstig. Ek het 'n epos van een van my vriende gekry. 'n Ou vriendin van my soek blykbaar dringend blyplek en sy vra dat ek haar kontak. 'n Man het haar blyplek aangebied, maar verwag sekere 'gunsies' van haar... Ek het ongelukkig nie belgeld nie. Sy het ook blykbaar nie bel of sms geld nie. Ek wil DRINGEND met haar kontak maak om presies uit te vind wat die situasie is, en om rond te bel om blyplek vir haar te soek. Ek vra dus enige iemand wat bereid is om te help inbox my asb. Ek benodig vodacom en cellc airtime vir dit. Baie, baie dankie. Gawie Janse van Rensburg. http://m.facebook.com/Oubaas55?refid=5 |
||
@oubaas | 9 March 13 | |
Gestremde soek woonplek. Enige area. Ek is 59 jaar, in n rystoel, en is op soek na n plek waar ek kan woon met die nodige toilet geriewe. Ek kry Net ongeskikheidspensioen van die staaT. Baie daNkie. Ek sal dit waardeur as jy dit anomien kan plaas(asseblief) |
||
@oubaas | 9 March 13 | |
Prys die Here die mense is gehelp! http://m.facebook.com/story.php?story_fbid=620865637930208&id=100000203323007&comment_id=108578946&_rdr Anoniem - Witpoortjie, Roodepoort. Amanda het 'n groot hartaanval gehad en is regtig baie siek. Die hospitaal het haar in haar toestand huistoe gestuur. Haar man is al lank werkloos en hul het 2 klein kinders om te versorg. Hul woon tans in 'n garage. Hul gaan slaap baie aande honger. Kan iemand dalk help? DIS DRINGEND ASB! *** Ek vertrou dat daar ook uitkoms sal kom vir my vriendin in nood. http://m.facebook.com/groups/57350209896?view=permalink&id=10152207145474897&refid=18&_ft_=src.24%3Asty.308%3Aactrs.1177475984%3Apub_time.1362827081%3Afbid.10152207145474897%3As_obj.4%3As_edge.1%3As_prnt.11%3Aft_story_name.StreamStoryGroupMallPost%3Aobject_id.57350209896%3Aobject_timeline_token_map.Array |
||
@gawie | 10 March 13 | |
Dringende versoek vir vervoer asb! Groot asb en duisende dankies,dis dringend,wil dit nie graag verloor! Jammer vir die bc,maar ek wil baie graag weet wie van jul binnekort Rustenburg toe en terugry asb?Het n slaapbank as geskenk gekry,maar het nie vervoer en ook nie petrolgeld nie!Ons bly 28km buite Klerksdorp!God seen julle,baie dankie,x x xHet die boodskap al Don gekry net na my versoek op FB!Wilma de Freitas 0765595131 en bbm pin is 2A72111B |
||
OUBAAS Forum
Bookmarks
OUBAAS