Prodigits |
! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.
* OUBAAS > Topics
oubaas
Lida, 'n voormalige inwoner van 'n sg. ' Wit Plakkerskamp', het gedurende 2011 toe sy nog daar gewoon het, haar hart oopgemaak.

Daar is mense wat di*nk hulle weet altyd meer, wat steeds leef in die ilusie dat daar sosiale klasse sou wees wat hulself verhef bo ander, 'n gelykgeskape medemens. Op grond daarvan, ly hulle aan die selfopgelegde outoriteit om ander te mag veroordeel, te mag minag as 'n mindere in elke aspek van menswees.
21 Replies 1740 Views 0 Bookmarks
Page #: 1/3
> »
> »
topics posts
Page#

* OUBAAS Forum
fav Bookmarks

* OUBAAS

Best Android Games

Download PRODIGITS Android APP