Page #: 3/3 |
@oubaas | 2 June 12 | |
Maar selfs voordat jy kom inloer om jouself te vergewis van die ware feite, gaan eers op jou knie, bely jou vooroordele, en vra jou Vader om aan jou te openbaar, op welke wyse Hy jou wil gebruik om 'n veskil te maak aan di wat deur 'n moeilike tyd gaan, se lewens. Hulle wat dalk juis daar is, omdat hulle geroep is hulle praktiese eksamen in menswees, te slaag.
|
||
@oubaas | 2 June 12 | |
Ons is almal gelykgeskape medeskepsels, almal mense wat na Pa se Beeld geskape is. Gaan ons Sy Vaderhart verder breek, deur op mekaar neer te sien en mekaar te verag? Gaan ons by implikasie so arogant wees om vir Hom s, Hy was dom en het 'n fout gemaak deur ook die wat minder het, te skape? Of gaan ons almal saam voor Hom kniel, en Hom loof vir Sy groot Skeppingsplan en die uitkoms daarvan?
|
||
@oubaas | 2 June 12 | |
Mag Pa jou vandag nog seen met dit, wat jy dalk al lankal voor Hom afsmeek. Alle eer aan God Drie Enig! |
||
@oubaas | 2 June 12 | |
Lees ook die onderwerp: GEBED EN GELOOF DOEN ALS: http://oubaas.wapgroups.com/forum/?page=topics2&tid=163274
|
||
@oubaas | 25 January 13 | |
Lida is nog baie gelukkig by haar werk. Sy kan dalk binnekort bevordering kry!
|
||
OUBAAS Forum
Bookmarks
OUBAAS