Prodigits |
! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.
* OUBAAS > Topics
oubaas
SLENTER MET GOEDKOOP VLEIS.

Ek het laat 2012 op facebook kennis gemaak met 'n ene Grant Nel wat my geleentheid wou gee om 'n inkomste te verdien.
Omdat ek werkloos is en geen inkomste het nie, het ek dit oorweeg. Die man het baie 'Christelik' voorgekom en baie geloofwaardig voorgekom.
Omdat een van my vriende, met wie ek geruime tyd klets, hom aan my voorgestel het, het ek na baie vrae die aanbod aanvaar.
23 Replies 7192 Views 0 Bookmarks
Page #: 1/3
> »
> »
topics posts
Page#

* OUBAAS Forum
fav Bookmarks

* OUBAAS

Awesome Wallpapers

Download PRODIGITS Android APP