@oubaas | ||
SLENTER MET GOEDKOOP VLEIS. Ek het laat 2012 op facebook kennis gemaak met 'n ene Grant Nel wat my geleentheid wou gee om 'n inkomste te verdien. Omdat ek werkloos is en geen inkomste het nie, het ek dit oorweeg. Die man het baie 'Christelik' voorgekom en baie geloofwaardig voorgekom. Omdat een van my vriende, met wie ek geruime tyd klets, hom aan my voorgestel het, het ek na baie vrae die aanbod aanvaar. |
||
23
Replies
7193
Views
0 Bookmarks
|
Page #: 1/3 |
@oubaas | 16 February 13 | |
Omdat ek nie meer 'n rekenaar het nie, gaan ek hier uittreksels uit korrespondensie tussen ons plaas. Ek het verskeie media blaaie op facebook genader maar niemand stel belang in die storie nie, en is ek bevrees dat nog mense intussen ingeloop word. HY MOET GESTOP WORD! |
||
@oubaas | 16 February 13 | |
Aflewering sou K.B.A. geskied en ek het 'n advertensie geskryf wat ek per epos sou uitstuur. (ek mag nie op facebook geadverteer het nie). Bulk meat at below market prices! How much do you pay for meat? I noticed the other day at a supermarket that stewing beef costs R49,99/kg. Steak nearly R90,00/kg. Lamb chops R110,00/kg. Wow, that is EXPENSIVE! You can now order your meat at far below market prices in bulk and save thousands of rands which can be utilized for other expences. Look at these prices and compare it with the prices at your butcher or local supermarket: Beef A grade @ R32,00/kg. Beef C grade @ R29,50/kg. Whole lamb @ R38,00/kg. (+-20kg). Mutton (whole) @ R35,00/kg. (+-30kg). Pork/Pig (whole) @ R22,00/kg. * Beef all cuts as well as mince - boerewors not available. Packed in 50kg hampers minimum per order. Delivered in Gauteng only. Furthermore, if you order, then you automatically support me to earn some income. For those of you who doesn't know, I am homeless and stays at a shelter for less-priviledged people. Interested? Drop me an email please. I will then send you more information. Would you mind telling a friend too please? Thank you so much. Blessings. Gawie. |
||
@oubaas | 16 February 13 | |
Wow! Goedkoop is dit beslis en kort voor lank begin die navrae en kry ek my eerste bestelling! Hier begin die sports. Skielik word 'n deposito vereis. Besteller is tevrede en betaal haar deposito van R2400 .... Dag van aflewering breek aan. Raai wat? Die drywer gooi die afleweringsvoertuig om en al die vleis is met grond besmet. Arme drywer sterf selfde dag in die hospitaal. |
||
@oubaas | 16 February 13 | |
Verskaffer voel vreeslik sleg oor als en onderneem om dieselfde dag nuwe vleis te sny en aflewering sal die volgende dag ('n Saterdag) plaasvind. Intussen is daar 'n kompetisie aan die gang tussen die agente en wen ek die prys vir die grootste enkele bestelling. R800 kontant. Verskaffer sal my die Saterdag kom haal in Pretoria. Al die pad van Vanderbijlpark af vir 'n funksie waar die pryse en my kommissie (R360) oorhandig sal word.... |
||
@oubaas | 16 February 13 | |
Ek gaan van hieraf die uittreksels pos. Verskoon dus as dit bietjie deurmekaar is, of as detail herhaal word.
|
||
@oubaas | 16 February 13 | |
Reasons for deposit: 1) Fake orders. 2) People order, we deliver, they tell driver they will put money in etc ( we never see it ) 3) People place order, we deliver they can't pay or have an excuse. 4) Meet is only slaughtered on conFirmed orders. It is a trust issue as once meat is slaughter it must go and we can sit with the meat and also can't give it away. Banking details: Capitec Bank Grant Nel 1188269176 BrAnch 470010 Please mail me proof of payment. |
||
@oubaas | 16 February 13 | |
DEEL 2. Aflewering is gerel en vasgemaak vir Vrydagmiddag 16 November 2012. Omstreeks 11:00vm bel Grant my en s die drywer het die bakkie gerol. Die aflewerings sal eers later kan geskied want die vleis is vol grond en sand en moet nuwe vleis eers aangekoop en gesny word. Die drywer is glo later die dag oorlede. Die slagoffer woon in Midrand, Gauteng, en was onrustig want sy het relings getref gehad dat sy die Saterdag (17/11) 'n deel van die vleis na haar moeder in die Vrystaat sou neem. Grant het eers ges hy sou laat Vrydagaand self die vleis aflewer, toe s hy later hy sal dit baie vroeg Saterdag 17/11 aflewer. Hy het volgens hom met slagoffer gerel. Sy bevestig hy het haar NIE gekontak nie. Saterdag 17/11 sou ons 'n funksie op ene Henk se plaas gehad het en sou die agente pryse ontvang vir bestellings geplaas. Ek het die grootste enkele bestelling geplaas en sou R800 plus my kommissie van R360 ontvang. Grant sou my om 10:00 kom oplaai hier waar ek bly... |
||
@oubaas | 16 February 13 | |
DEEL 3 Grant het my Saterdag 17/11, terwyl ek vir hom gewag het om op te daag, om 11:00 gesms en ges hy skakel my later. Hy het nie. Ek het hom om 14:25 gesms en gevra wat gaan aan. Hy het my eers omstreeks 17:00 geskakel en ges die funksie is gekanselleer en hy het al die mense se deposito's terugbetaal. Slagoffer het nie haar geld teruggekry nie. Tot op hede kry ek geen terugvoering van Grant nie. Hy antwoord nie my eposse en sms'e nie en is die slagoffer baie boos. Hy het my nou ook geblok op facebook. Grant het my 2 kontak nommers gegee: 0795418686 en 0790996933, maar het my heeltyd geskakel en gesms vanaf 0764649662. Ons het ook per epos gekommunikeer met eposadres bestbetmeats@gmail.com. |
||
OUBAAS Forum
Bookmarks
OUBAAS