Prodigits |
! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.
* OUBAAS > Topics
oubaas
BEDAGSAME TAXI!

Dit gebeur tog! Ja ek droom nie, en wat jy gaan lees is die waarheid...

Soggens kan dit nogal 'n nagmerrie afgee om by die kruising van Bremer en Sarelstrate in te draai. Vanoggend was dit weer so. Daar kom 'n string motors en taxis afgery en my moed sak in my skoene.
Die volgende oomblik sien ek net ligte flikker, en ja, sowaar, 'n taxi maak vir my ruimte om in te draai! Ek het nie juis geweet wat om daarvan te di*nk nie....
Toe ek nou mooi tot verhaal kom sien ek bokant die windskerm staan in groot vet letters geskryf: Jesus is LORD!
Nou verstaan ek beter...
0 Replies 645 Views 0 Bookmarks
topics posts

* OUBAAS Forum
fav Bookmarks

* OUBAAS

Awesome Wallpapers

Download PRODIGITS Android APP