Prodigits |
! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.
* OUBAAS > Topics
oubaas
Neem aardbewings toe?

Tekens van die tye?

Bewerings word gemaak dat aardbewings aan te toeneme is. Selfs op facebook is daar mense wat weghardloop daarmee. Hul kan nie hul bewerings staaf nie....

Volgens wetenskaplike navorsers is aardbewings alledaags. Hul het bevind daar is tussen 12000 en 14000 aardbewings per jaar regoor die aardbol.

Gaan lees gerus meer hieroor by:
http://oubaas.mobigroups.com/forum/?page=topics2&tid=109300

en lees ook wat die Bybel daarvan se:
http://www.gotquestions.org/Afrikaans/tekens-eindtyd.html
0 Replies 924 Views 0 Bookmarks
topics posts

* OUBAAS Forum
fav Bookmarks

* OUBAAS

Phoneky Play Store

Download PRODIGITS Android APP