Page #: 52/52 |
@oubaas | 7 February 13 | |
We will pray for you friend.
|
||
@oubaas | 7 February 13 | |
Johann Oelofse skryf: Is nog in hospitaal. Hulle het gister 2 stents in vernoude are om my hart gesit. Word dalk more ontslaan as dr beslui dit is nie nodig vir hartomlyning nie. Ons bid Johann 'n spoedige herstel toe. |
||
@oubaas | 24 February 13 | |
Anonieme versoek vanuit Limpopo. 'n Jong paartjie van Limpopo het finasieele druk. Die man se salaris kan nie al die gate toestop nie. As die huishuur, krag en kruideniersware betaal is, bly daar nie finansies oor om die kind se skoolgeld van R800p.m. te betaal nie. Die skool is self onder druk en kan nie verdere beurse toestaan nie. Mense kom ons vat asb. hande saam en bid vir uitkoms vir hierdie gesin. |
||
@oubaas | 27 February 13 | |
ANONIEM VAN WES-KAAP SKRYF: Geliefde broeders en susters in Jesus Christus ek vra dat almal saambid asb. vir finansiele uitkoms vir ons asb. My man het sy eie besigheid en die besigheid het 'n ernstige knou weg omdat 4 van sy beste klinte kort opmekaar gelikwideer het en nie verder hul verpligtinge kan nakom nie. Dit laat ons in 'n lelike gemors. Daar is verbande, telefoonrekenings, water en ligte, ens wat betaal moet word. Verder moet daar kos op die tafel kom. Bid asb. saam vir uitkoms en dat nuwe werk kan inkom. God sen u. |
||
@oubaas | 9 March 13 | |
DRINGEND! GESIN HET NET 4 DAE BLYPLEK. Hul het ook geen kos om te eet nie! Bid asb saam met ons, en diegene wat kan help, help asb. http://m.facebook.com/groups/304095766282805?view=permalink&id=627557310603314&refid=18&_ft_=src.24%3Asty.308%3Aactrs.1177475984%3Apub_time.1362829303%3Afbid.627557310603314%3As_obj.4%3As_edge.1%3As_prnt.11%3Aft_story_name.StreamStoryGroupMallPost%3Aobject_id.304095766282805%3Aobject_timeline_token_map.Array |
||
@bruinkop | 12 March 13 | |
Oubaas gaan jou mis
|
||
OUBAAS Forum
Bookmarks
OUBAAS