@oubaas | ||
STRICT SAFETY MEASURES OVER THE EASTER WEEKEND Road Safety authorities say they will impose very strict road safety measures ahead of the Easter weekend. Arrive Alive spokesperson, Ntao Letebele, says this year's campaign will focus specifically on taxis and buses, and that more police will be deployed at road blocks and will impound any vehicle found to be unroadworthy. http://www.rippel.co.za/news_today_eng.php Why only over the easter weekend? Why not everyday? |
||
162
Replies
13943
Views
0 Bookmarks
|
Page #: 1/21 |
@oubaas | 7 March 08 | |
South Pasadena on the edge of Los Angeles has become a cursing-free zone. Under a City Council proclamation approved on Wednesday, those who use profanity or make rude gestures could find themselves shamed into better behaviour by the unsettling glances of South Pasedena residents who take their reputation for civility seriously. The proclamation will be in effect until today, and then the first week of every March hereafter. **** Hmmmmm I like this one!***** |
||
@oubaas | 10 March 08 | |
'n Vermeende dronkbestuurder is in Johannesburg in hegtenis geneem toe hy 'n padblokkade probeer vermy het deur agteruit in 'n eenrigting straat te ry. Metropolisielede het geweier om omkoopgeld van die motoris te aanvaar en hom op die plek gearresteer. Die 32-jarige man was een van 36 dronkbestuurders wat die naweek by padblokkades in Johannesburg vasgetrek is. *** Dit is ook so dat bestuurders van sekere openbare vervoermiddels soggens vroeg al onder die invloed is. Sal interessant wees om te sien hoeveel word vir dronkbestuur aangekeer sou padblokkades in die spitstyd gehou word. |
||
@oubaas | 11 March 08 | |
n 24-jarige man is in n ernstige maar bestendige toestand in die hospitaal nadat hy op Houtpoort naby Heidelberg in Gauteng deur n rower in die maag geskiet is. Twee gewapende rowers het die twee werknemers van n blomplaas gekonfronteer toe hulle die besigheid wou sluit. Toe die jongman aan hulle vertel het dat hulle geen geld het nie, het een van die boewe die 24-jarige man in die maag geskiet voordat hulle te voet van die toneel gevlug het. *** Genade, wanneer hou al die geweld eendag op? |
||
@oubaas | 13 March 08 | |
A pedestrian died and a motorist was badly injured after a truck's brakes failed on Queen Wilhelmina road on Wednesday, Pretoria police said. Inspector Klaas van der Kooi said the truck was travelling north on Queen Wilhelmina when its brakes failed. The truck struck a 54-year-old male pedestrian, who died on scene as a result of his injuries. The truck then hit a car in the intersection with Main road. The 33-year-old woman driver was taken to hospital in a very serious condition. A case of culpable homicide was being investigated, Van der Kooi said. **** Kan die owerhede nie weer die ou stelsel terugbring dat swaervoertuie, busse en alle ander vorms van openbare vervoer, elke 2de jaar deur die toets moet gaan nie? **** |
||
@moenie | 13 March 08 | |
Sover ek weet moet jy na elke ongeluk/elke jaar'n openbare vervoer voertuig toets toe neem. Dis hoe dit werk met ons sleepvoertuie. ???
|
||
@oubaas | 13 March 08 | |
Moenie jy weet mos jy 'koop' daai sertifikaat. Ek het my seker bietjie weerspreek. Die 3 ton voertuie by my werk gaan wel elke jaar toets toe alvorens 'n lisensie uitgereik kan word. Hier is sekere openbare voertuie wat met nuwe nommerplate spog, maar ai, wat ek sien laat my nie vertel hul is onlangs deur die toets nie! |
||
@moenie | 13 March 08 | |
IT'S TRUE!!!!!Jy kan lekke omgeklits raak as jy sekere openbare voertuie se toestande sien. Toe ons in Mozambique was so jaar terug, toe sien ek 'n bakkie wat se bak NET met draad aanmekaar gehou word! Strues bob, njannies kopela!! Het my half dood gelag vir die affere. |
||
@oubaas | 13 March 08 | |
Dan het jy nog nie die animasie taxi gesien wat ek elke dag sien nie! As hy so lekker ry op die grond maak sy agterligte sulke snaakse bewegings en dit lyk kompleet soos die tekenprente op tv. Ek praat nie eens van die bakwerk en deure se bewegings nie. Hoe kry hy sy pasassiers lewendig by hul bestemmings?
|
||
OUBAAS Forum
Bookmarks
OUBAAS