Page #: 4/4 |
@oubaas | 20 February 13 | |
*** MOENIE REAGEER NIE DIS 'n SCAM!! *** From: roelene brits Werk geleenthede by myn Dalk help hierdie vir iemand wat jy ken'. Please inform your friends or any other people that you know that may be interested in the following positions:Note: We need 2500 people for permanant positions, at our mine site.List of people:-All mine workers-Semi-skilled Operators-Shift Supervisors-Surveyors-Artisans-Administrators-Training Officers-Planners-Risk Officers-Engineers-Geologists-Mine Supervisors-Mine Overseers-HR Managers-Accountants-QS, QA, QC-Safety Officers/ Managers-Project Managers-Site Clerks-Environmental Officers/ Specialists-All kinds of ForemanGrootvleiKind RegardsNatasha Niehaus- 076 762 7190Natasha Tsoai- 073 336 9523Amanda Modikwe- 076 908 0423
|
||
@oubaas | 21 February 13 | |
Silverton/WNNR gebied. Soek betroubare, verantwoordelike en hardwerkende man met sober gewoontes om +-3 dae per week in blomkweektonnels te werk. Goeie vergoeding. Kontak Theuns Duvenhage by 0832960713. |
||
@oubaas | 4 March 13 | |
Kassiere gesoek. Hercules, Pretoria. Ek was vanmore by Dealz Kafee in Bremerstraat en het opgemerk dat hul 'n kassiere soek. Kon nie met die eienaar praat nie. Gaan doen gerus navraag. |
||
@oubaas | 6 March 13 | |
Poste beskikbaar Hi Gawie,Baie dankie vir die hulp ek waardeer dit.Ons het tans 80 verskillende vacancies (meestal in Engineering industry) beskikbaar. Indien jy van iemand weet wat in die mark is vir n nuwe geleentheid vra asb dat hul cv vir my email: liza@1st.co.zaLiza Pretorius Engineering Team Leader 1st AIIM RecruitingPretoria Office: 35 Selati Street, Ashlea Gardens (Office: 086111 2728 EFax:086516 7791 (Mobile: 073791 7786 *E-Mail: liza@1st.co.za Web: www.1st.co.za |
||
OUBAAS Forum
Bookmarks
OUBAAS