@joe.sa | ||
Lyk my ons groepie is besig om te verwelk |
||
378
Replies
18093
Views
0 Bookmarks
|
Page #: 1/48 |
@brompony | 9 May 08 | |
nee skat hkm se jy so ons nog hier man lmga
|
||
@joe.sa | 12 May 08 | |
Ok - kom ons praat oor... ek weet nie waaroor om te praat nie Wat van die huidige ryskrisis in China?! |
||
@brompony | 12 May 08 | |
hahahaha pmpl rys okay ja shame ek weet niks van dit nie
|
||
@joe.sa | 12 May 08 | |
Nee, dis eintlik net 'n grappie.
|
||
@brompony | 17 May 08 | |
hahaha okay jy het my gevang op daai een skat pmpl
|
||
@joe.sa | 19 May 08 | |
Huil nie regtig nie - like net die clipart!? |
||
@brompony | 22 May 08 | |
okay ja dit is n oulike een skat mwah
|
||
@oubaas | 22 May 08 | |
friends4ever30-60 Forum
Bookmarks
friends4ever30-60