Prodigits |
! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.
* LIEFDE > Topics

* New Topic
oubaas January 2009
Fathers love letter (0)
Father's Love Letter - English My Child You may not know me, but I know everything about you Psalm 139:1 I know when you sit dow
kdaisy August 2008
Joegoe. . . waar is almal..? (4)
Dit was so lekker om 'n afrikaanse groepie te vind nou die dag. . . . .maar waar is almal nou?. . . hi3.gif xx
grt31 April 2008
Glo jy in GOD of glo jy GOD (4)
Waar staan jou saak.glo jy in GOD of glo jy GOD, of altwee
grt31 April 2008
Rugby (4)
Dis intresant om te sien hoe die skare opgewonde raak oor rugby.ek besoek baie gemeentes,en as ek reg onthou was ek een keer in n gemeente waar kinder
liengsie April 2008
Haat (2)
Ek is 'n geskeide vrou met drie kinders.Ek was baie lief vir my man en is nog steeds.My skoonma wou nooit enigiets met my te doen he nie en het amper
rene_zn January 2007
Bestaan Ware vriende? (6)
Ek is n christen wat sukkel om op di ware pad te bly en vind dit baie moeilik om ware christen vriende te maak. Bestaan so iets?
grt31 September 2006
Bedekte seen (1)
Hoeveel keer het daar iets in jou lewe gebeur wat jy gedink het dinge loop skeef,maar as jy as jy agterna daaroor di*nk dan kom jy agter dit was n bed
grt31 September 2006
Kinder doop (3)
Ek vra aan almal wat wil om hulle mening te lig omtrent die doop van kinders.baie mense se ja,ander se nee.WAT SE DIE WOORD.
endtimes August 2006
Vergewe jy regtig? [9]
Of di*nk jy maar net so. Dit het my al baie oorgekom. Jy vergewe omdat jy moet maar hou vas aan die pyn en sit n pleister oor. Dan word jy eers weer b
grt31 August 2006
Da Vinci Code (2)
Watse impak het hierdie fliek op die christendom en ons kinders,veral op die wat swak in die geloof is,is dit ons verandwoordelikheid om hulle te dra
grt31 August 2006
Vrug v.d.GEES (2)
As ons kyk na die vrug van die Gees en ons doen self ondersoek, dan wonder ek soms wat ek die HERE sal antwoord as Hy my sou vra hoeveel van die vrugt
grt31 August 2006
Dankbaarheid (2)
'Wees in alles....wil van GOD.1Thes.5:18
grt31 August 0
Links (0)
Gaan kyk onder links.ek het n boekmerk op wat eg afrikaans is opgesit.se my wat julle daarvan dink

topics posts

fav Bookmarks
* LIEFDE

Awesome Wallpapers

Download PRODIGITS Android APP