@oubaas | ||
Kom ons groet mekaar en stel onsself voor aan almal asb. as ons hier verbygaan. Ek is Gawie/54/m/Pretoria. ****** Kom maak gerus 'n draai by OPPIE KOFFIE ook. Ontmoet nuwe vriende! |
||
34
Replies
3696
Views
0 Bookmarks
|
Page #: 1/5 |
@oubaas | 20 July 09 | |
Goeie more almal. mag almal 'n geseende dag en week he. Onthou dat gebedsversoeke en getuienisse gelewer kan word by http://oubaas.wapgroups.com |
||
@oubaas | 27 July 09 | |
Goeie more almal. mag almal 'n geseende dag en week he. Gesels asb. saam hier. |
||
@wjd | 28 July 09 | |
Hi alle vriende in christes. hoe gaan dit? Is almal geseen vandag. Julle almal moet n leke dag vol liefde en smiles het hoo!
|
||
@oubaas | 28 July 09 | |
Dankie my vriend. Dit gaan goed dankie en met jou? Geseende dag vir jou ook.
|
||
@wjd | 28 July 09 | |
Jong oubaas lewe is bietjie rof hier aan my kant. kan n vrou n ou se wereld so omkeer? Ek weet nie meer ou vriend.
|
||
@oubaas | 28 July 09 | |
Jy moet nie toelaat dat vrouens jou omkeer nie. klou vas aan die Woord my vriend!
|
||
@wjd | 28 July 09 | |
Die ding wat snaaks is. Altyd as ek voel ek gaan 1 tree nader aan God dan gebeur dit. dit is no so ver d ergste vi my. My vriend ek weet nie mee wat om te doen. ek voel ek kan nie mee!
|
||
@oubaas | 28 July 09 | |
Ek hoor wat jy se. My omstandighede ook nie van die beste tans nie maar ek klou vas aan my Vader. Wees net geduldig en bid oortuigend my vriend.
|
||
HEUNING Forum
Bookmarks
HEUNING